Kobus galloway biography of rory

Kobus galloway biography of rory and dean...

Idees vol vrees: Afrikaanse humor

MARISSA GRAVETT

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal bekend vir hul unieke humorsin. Enkele ure na `n ramp soos die aardbewing en tsunami in Japan vroeër vanjaar, begin die grappies al die rondte doen.

Kobus galloway biography of rory mcilroy

Sommige mense mag dit dalk as onsensitief afmaak, maar lag is `n goedkoper kuur vir enige traumatiese of stresvolle situasie as enige medisyne. Juis daarom skakel die Idees Vol Vrees (IVV) spotprentreeks van Kobus Galloway so goed by ons Suid-Afrikaanse humorsin in. In sy woorde: “Ek teken sodat ek mense kan maak lag.”

Menigte van julle het dalk al die spotprente op Facebook gewaar of `n vriend het dit aangestuur om jou dag op te kikker, en aangesien lag en algehele lawwigheid so lekker by die studente-genre inval, het Perdeby dit goedgedink om bietjie met Galloway te gesels.

Kobus, op IVV se Facebook-bladsy sê jy dat jy hoop die spotprente mense sal laat glimlag.

Hoekom en waar het jou “loopbaan” as spotprenttekenaar begin?

Op die oud